Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Abiʹa het die oorlog begin met ’n krygsmag van vierhonderdduisend sterk krygsmanne,+ uitgesoekte manne. En Jeroʹbeam het hom in slagorde teen hom opgestel met agthonderdduisend uitgesoekte manne, dapper, sterk manne.+

  • 2 Kronieke 14:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En Asa het ’n krygsmag gehad wat die groot skild+ en lans+ dra, driehonderdduisend uit Juda.+ En uit Benjamin was dié wat die klein skild dra en die boog span+ tweehonderd-en-tagtigduisend.+ Hulle almal was dapper, sterk manne.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel