8 En ook in Jerusalem het Joʹsafat party van die Leviete+ en die priesters+ en party van die hoofde van die vaderhuise+ van Israel aangestel vir die regspraak+ van Jehovah en vir die regsake+ van die inwoners van Jerusalem.
20En in die sewende jaar, in die vyfde maand, op die tiende dag van die maand, het daar manne uit die ouer manne van Israel gekom om Jehovah te raadpleeg,+ en hulle het voor my gaan sit.+