Eksodus 15:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En Mirjam het die manne in wisselsang bly antwoord:+ “Sing tot Jehovah,+ want hy het hoog verhewe geword.+Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.”+ Nehemia 12:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En die hoofde van die Leviete was Hasabʹja, Serebʹja+ en Jeʹsua, die seun van Kadʹmiël,+ en hulle broers teenoor hulle om te loof en te dank volgens die gebod+ van Dawid, die man van die ware God, waggroep naas waggroep.
21 En Mirjam het die manne in wisselsang bly antwoord:+ “Sing tot Jehovah,+ want hy het hoog verhewe geword.+Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.”+
24 En die hoofde van die Leviete was Hasabʹja, Serebʹja+ en Jeʹsua, die seun van Kadʹmiël,+ en hulle broers teenoor hulle om te loof en te dank volgens die gebod+ van Dawid, die man van die ware God, waggroep naas waggroep.