Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 12:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 En hulle het op dié dag groot offerandes+ gebring en was vrolik,+ want die ware God het hulle hulle met groot vreugde laat verbly.+ En ook die vroue+ en die kinders+ was vrolik, sodat die blydskap van Jerusalem ver weg gehoor kon word.+

  • Psalm 32:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Verbly julle in Jehovah en wees bly, o regverdiges;+

      En roep met vreugde uit, almal wat opreg van hart is.+

  • Psalm 126:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 126 Toe Jehovah die gevangenes van Sion laat terugkeer het,+

      Het ons geword soos dié wat droom.+

  • Jesaja 35:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En dié wat deur Jehovah losgekoop is, sal terugkeer+ en beslis met vreugdegeroep na Sion kom;+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry, en droefheid en gesug sal wegvlug.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel