Jeremia 31:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “In dié tyd sal die maagd haar in die dans verbly, ook die jong manne en die ou manne, almal saam.+ En ek sal hulle rou in vreugde verander, en ek sal hulle vertroos en hulle bly maak deur hulle droefheid weg te neem.+
13 “In dié tyd sal die maagd haar in die dans verbly, ook die jong manne en die ou manne, almal saam.+ En ek sal hulle rou in vreugde verander, en ek sal hulle vertroos en hulle bly maak deur hulle droefheid weg te neem.+