Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ook die goue en silwerhouers+ van die huis van God wat Nebukadneʹsar uit die tempel, wat in Jerusalem was, geneem en na die tempel van Babilon gebring het,+ dit het koning+ Kores uit die tempel van Babilon geneem, en dit is gegee aan Sesʹbassar,+ die naam van die een wat hy as goewerneur+ aangestel het.

  • Esra 6:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En laat ook die goue en silwerhouers+ van die huis van God wat Nebukadneʹsar+ uit die tempel, wat in Jerusalem was, geneem en na Babilon gebring het, teruggegee word, sodat dit in die tempel kan kom, wat in Jerusalem op sy plek is, en in die huis van God neergesit kan word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel