Esra 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toe het die hoofde+ van die vaderhuise van Juda en van Benjamin en die priesters en die Leviete opgestaan, ja, elkeen wie se gees+ die ware God opgewek het, om op te trek en die huis van Jehovah+ te herbou wat in Jerusalem was.
5 Toe het die hoofde+ van die vaderhuise van Juda en van Benjamin en die priesters en die Leviete opgestaan, ja, elkeen wie se gees+ die ware God opgewek het, om op te trek en die huis van Jehovah+ te herbou wat in Jerusalem was.