3 En hulle het die altaar stewig op sy plek+ gegrondves, want skrik het oor hulle gekom weens die volke van die lande,+ en hulle het daarop brandoffers aan Jehovah begin bring, die brandoffers van die oggend en van die aand.+
9 Want hulle almal het ons probeer bang maak en gesê: “Hulle hande+ sal ophou met die werk sodat dit nie gedoen sal word nie.” Maar versterk dan nou my hande.+