Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 30:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En Dawid het baie benoud geraak,+ omdat die manskappe gesê het dat hy gestenig moet word;+ want die siel van al die manskappe het verbitterd geword,+ elkeen weens sy seuns en sy dogters. Toe het Dawid hom begin versterk deur middel van Jehovah sy God.+

  • Psalm 56:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Die dag as ek bang word, sal ek op u vertrou.+

  • Psalm 68:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 God is vreesinboesemend uit sy grootse heiligdom.+

      Hy is die God van Israel, wat sterkte gee, ja, mag aan die volk.+

      Mag God geloof word.+

  • Psalm 138:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Op die dag dat ek geroep het, het u my geantwoord;+

      U het my in my siel vrymoedig begin maak met krag.+

  • Jesaja 41:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel