Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 15:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En julle, wees moedig+ en moenie julle hande slap laat word nie,+ want daar is ’n beloning vir julle werk.”+

  • Esra 4:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Daarop het die volk van die land voortdurend die hande van die volk van Juda verswak+ en hulle daarvan afgeskrik om te bou+

  • Jesaja 35:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 VERSTERK die swak hande en maak die wankelende knieë sterk.+

  • Jeremia 38:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die vorste het vir die koning begin sê: “Laat hierdie man asseblief doodgemaak word,+ want so maak hy die hande van die krygsmanne wat in hierdie stad oorgebly het en die hande van die hele volk slap, deur volgens hierdie woorde met hulle te praat.+ Want hierdie man soek nie die vrede van hierdie volk nie, maar rampspoed.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel