7 En in die dae van Artasasʹta het Bislam, Mitʹredat, Taʹbeël en die res van sy ampsgenote aan Artasasʹta, die koning van Persië, geskryf, en die skrif van die brief is in Aramese letters geskryf en in die Aramese+ taal vertaal.
3 In dié tyd het Tatʹtenai,+ die goewerneur anderkant die Rivier,+ en Seʹtar-Boʹsenai en hulle ampsgenote na hulle toe gekom, en só het hulle vir hulle gesê: “Wie het julle bevel gegee om hierdie huis te bou en hierdie balkkonstruksie te voltooi?”+
6 “Nou dan, Tatʹtenai,+ die goewerneur anderkant die Rivier,+ Seʹtar-Boʹsenai+ en hulle ampsgenote, die ondergoewerneurs+ wat anderkant die Rivier is, julle moet ver daarvan wegbly.+