Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En Haggai,+ die profeet, en Sagariʹa,+ die kleinseun van Iddo,+ die profeet, het vir die Jode wat in Juda en in Jerusalem was, geprofeteer in die naam+ van die God van Israel wat oor hulle was.+

  • Haggai 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En Serubbaʹbel,+ die seun van Sealʹtiël, en Josua, die seun van Joʹsadak,+ die hoëpriester, en al die oorblywendes van die volk het na die stem van Jehovah hulle God begin luister+ en na die woorde van die profeet Haggai,+ aangesien Jehovah hulle God hom gestuur het; en die volk is weens Jehovah met vrees vervul.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel