28 wat van Kores+ sê: ‘Hy is my herder, en alles wat my behaag, sal hy ten volle uitvoer’;+ selfs wat ek van Jerusalem sê: ‘Dit sal herbou word’, en van die tempel: ‘Jou fondament sal gelê word.’”+
8 “‘Gaan op na die berg, en julle moet timmerhout bring.+ En bou die huis,+ sodat ek daarin behae kan skep+ en verheerlik kan word’,+ het Jehovah gesê.”