Esra 4:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die koning het berig gestuur aan die hoofregeringsamptenaar Rehum+ en die skrywer Simsai en die res van hulle ampsgenote+ wat in Samariʹa gewoon het en die res anderkant die Rivier: “Groete!+ En nou, Daniël 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Koning Nebukadneʹsar aan al die volke, volksgroepe en tale wat op die hele aarde woon:+ Mag julle vrede groot word.+
17 Die koning het berig gestuur aan die hoofregeringsamptenaar Rehum+ en die skrywer Simsai en die res van hulle ampsgenote+ wat in Samariʹa gewoon het en die res anderkant die Rivier: “Groete!+ En nou,
4 “Koning Nebukadneʹsar aan al die volke, volksgroepe en tale wat op die hele aarde woon:+ Mag julle vrede groot word.+