Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 7:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En die res van die benodigdhede van die huis van jou God wat jy moet gee, moet jy uit die koning se skathuis gee.+

  • Psalm 68:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Weens u tempel in Jerusalem+

      Sal konings aan u geskenke bring.+

  • Jesaja 49:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En konings sal vir jou oppassers word,+ en hulle vorstinne versorgsters vir jou. Met die gesig na die aarde sal hulle hulle voor jou neerbuig,+ en die stof van jou voete sal hulle oplek;+ en jy sal moet weet dat ek Jehovah is, oor wie dié wat op my hoop, nie beskaamd sal staan nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel