Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe het sy aan die koning honderd-en-twintig talente goud+ en ’n baie groot hoeveelheid balsemolie+ en edelstene gegee.+ Nooit weer het daar soveel balsemolie gekom as wat die koningin van Skeba aan koning Salomo gegee het nie.

  • 2 Kronieke 32:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En baie het gawes+ vir Jehovah in Jerusalem gebring en keurige dinge vir Hiskiʹa, die koning van Juda,+ en hy is daarna in die oë van al die nasies verhef.+

  • Psalm 72:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die konings van Tarsis en van die eilande+—

      Skatting sal hulle betaal.+

      Die konings van Skeba en van Seba—

      ’n Geskenk sal hulle aanbied.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel