Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die lamp van God was nog nie uitgedoof nie, en Samuel het in die tempel+ van Jehovah gelê, waar die ark van God was.

  • 1 Konings 6:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En in die vierhonderd-en-tagtigste jaar nadat die kinders van Israel uit Egipteland uitgetrek het,+ in die vierde jaar+ nadat Salomo koning oor Israel geword het, in die maand Sif,+ dit is die tweede maand,+ het hy die huis vir Jehovah begin bou.+

  • 1 Kronieke 16:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 So het hulle die ark van die ware God ingebring+ en dit binne-in die tent gesit wat Dawid daarvoor opgeslaan het;+ en hulle het brandoffers en gemeenskapsoffers voor die ware God begin aanbied.+

  • Esra 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ook die goue en silwerhouers+ van die huis van God wat Nebukadneʹsar uit die tempel, wat in Jerusalem was, geneem en na die tempel van Babilon gebring het,+ dit het koning+ Kores uit die tempel van Babilon geneem, en dit is gegee aan Sesʹbassar,+ die naam van die een wat hy as goewerneur+ aangestel het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel