41 En jy moet dit vir jou broer Aäron en sy seuns saam met hom aantrek, en jy moet hulle salf+ en hulle hand met mag vul+ en hulle heilig, en hulle moet my as priesters dien.
11 En tog is dit wat party van julle was.+ Maar julle is skoon gewas,+ maar julle is geheilig,+ maar julle is regverdig verklaar+ in die naam van ons Here Jesus Christus+ en met die gees van ons God.+
13 Want as die bloed van bokke+ en van bulle+ en die as+ van ’n vers wat gesprinkel word op dié wat verontreinig is,+ sodanig heilig dat die vlees rein word,+