Psalm 1:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Maar sy behae is in die wet van Jehovah,+En in sy wet lees hy dag en nag op gedempte toon.+ Psalm 19:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+
7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+