Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 16:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Miskien sal Jehovah met sy oog sien+ en sal Jehovah my weer die goeie gee in die plek van sy vervloeking vandag.”+

  • 1 Konings 8:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 en hulle inderdaad tot besinning kom in die land waarheen hulle gevange weggevoer is,+ en hulle tot u terugkeer+ en u in die land van dié wat hulle gevange geneem het,+ om guns versoek+ en sê: ‘Ons het gesondig+ en gedwaal,+ ons het goddeloos gehandel’;+

  • Psalm 23:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 My siel verkwik hy.+

      Hy lei my in die spore van regverdigheid ter wille van sy naam.+

  • Esegiël 18:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “‘En wanneer ’n goddelose hom afkeer van sy goddeloosheid wat hy gedoen het en geregtigheid en regverdigheid beoefen,+ sal hy sy siel in die lewe hou.+

  • Esegiël 33:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 en die goddelose die pand teruggee,+ terugbetaal wat geroof is+ en in die insettinge van die lewe wandel deur geen onreg te doen nie,+ sal hy sekerlik bly lewe.+ Hy sal nie sterf nie.

  • Romeine 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Want Moses skryf dat die mens wat die regverdigheid van die Wet gedoen het, daardeur sal lewe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel