Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 119:72
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 72 Die wet+ van u mond is goed vir my,+

      Beter as duisende stukke goud en silwer.+

  • Matteus 5:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Moenie dink dat ek gekom het om die Wet+ of die Profete tot niet te maak nie. Ek het gekom, nie om tot niet te maak nie, maar om te vervul;+

  • Lukas 2:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En toe die dae van hulle reiniging+ volgens die wet van Moses vervul is, het hulle hom na Jerusalem opgebring om hom voor Jehovah te stel,

  • Romeine 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want die hoorders van die wet is nie die regverdiges voor God nie, maar die daders+ van die wet sal regverdig verklaar word.+

  • Romeine 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want ons weet dat die Wet geestelik is;+ maar ek is vleeslik, verkoop onder die sonde.+

  • Romeine 7:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Ek skep werklik behae+ in die wet van God na die mens+ wat ek innerlik is,

  • Romeine 9:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 maar Israel het, hoewel hy ’n wet van regverdigheid nagestreef het, die wet nie bereik nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel