17 Leer om goed te doen;+ soek geregtigheid;+ wys die verdrukker tereg;+ laat reg geskied aan die vaderlose seun;+ bepleit die regsaak van die weduwee.”+
9 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Lewer julle regspraak met ware geregtigheid;+ en bewys liefderyke goedhartigheid+ en barmhartighede+ aan mekaar;