15 Haat wat sleg is, en wees lief vir wat goed is,+ en gee geregtigheid ’n plek in die poort.+ Miskien sal Jehovah, die God van die leërs, aan die oorblywendes van Josef+ guns betoon.’+
8 Hy het jou vertel, o mens, wat goed is.+ En wat anders vra Jehovah van jou terug as om geregtigheid te beoefen+ en goedhartigheid lief te hê+ en beskeie+ te wandel met jou God?+