7 Ook het koning Kores die voorwerpe van die huis van Jehovah uitgebring,+ wat Nebukadneʹsar uit Jerusalem weggevoer+ en toe in die huis van sy god gesit het.+
30 En die priesters en die Leviete het die gewig van die silwer en die goud en die voorwerpe ontvang om dit na Jerusalem, na die huis van ons God,+ te bring.