9 En hulle het in Juda onderrig begin gee+ en het die boek van Jehovah se wet+ by hulle gehad; en hulle het in al die stede van Juda bly rondgaan en onder die volk onderrig gegee.
3 En hy het daaruit voorgelees+ voor die openbare plein wat voor die Waterpoort was, van dagbreek+ af tot die middaguur toe, voor die manne en die vroue en die ander wat begrip gehad het; en die ore+ van die hele volk was op die wetboek gerig.+
52 Toe het hy vir hulle gesê: “In dié geval is elke openbare onderrigter, wanneer hy van die koninkryk van die hemele geleer is,+ soos ’n man, ’n huisheer, wat uit sy skatkamer nuwe en ou dinge te voorskyn bring.”+