Levitikus 26:40 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 40 En hulle sal beslis hulle oortreding bely+ en die oortreding van hulle vaders in hulle ontrouheid, toe hulle hulle ontrou teenoor my gedra het, ja, ook toe hulle in verset teen my gewandel het.+ Psalm 32:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 My sonde het ek uiteindelik aan u bely, en my ongeregtigheid het ek nie bedek nie.+Ek het gesê: “Ek sal aan Jehovah belydenis doen van my oortredings.”+En u het die ongeregtigheid van my sondes vergewe.+ Sela. Spreuke 28:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+
40 En hulle sal beslis hulle oortreding bely+ en die oortreding van hulle vaders in hulle ontrouheid, toe hulle hulle ontrou teenoor my gedra het, ja, ook toe hulle in verset teen my gewandel het.+
5 My sonde het ek uiteindelik aan u bely, en my ongeregtigheid het ek nie bedek nie.+Ek het gesê: “Ek sal aan Jehovah belydenis doen van my oortredings.”+En u het die ongeregtigheid van my sondes vergewe.+ Sela.
13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+