Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 75:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Want God is die regter.+

      Hy verneder die een en verhef die ander.+

  • Jeremia 27:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 ‘Ek het die aarde,+ die mense+ en die diere+ wat op die oppervlak van die aarde is, deur my groot krag+ en deur my uitgestrekte arm+ gemaak; en ek het dit gegee aan wie dit reg was in my oë.+

  • Daniël 2:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hy verander tye en tydperke,+ sit konings af en stel konings aan,+ gee wysheid aan die wyses en kennis aan dié wat onderskeidingsvermoë ken.+

  • Daniël 4:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En al die bewoners van die aarde word as bloot niks geag,+ en hy handel volgens sy wil met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde.+ En daar bestaan niemand wat sy hand kan teëhou+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+

  • Daniël 5:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hy is onder die mensekinders uit verdryf, en sy hart is soos dié van ’n dier gemaak, en by die wilde esels was sy woonplek.+ Plantegroei het hulle hom gegee om te eet net soos bulle, en deur die dou van die hemel is sy liggaam natgemaak,+ totdat hy geweet het dat die Allerhoogste God die Heerser in die koninkryk van die mensdom is en dat hy daaroor aanstel wie hy wil.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel