Nehemia 5:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Dink tog, o my God, tot my voordeel,+ aan alles wat ek ten behoewe van hierdie volk gedoen het.+ Nehemia 13:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Dink tog hieroor aan my,+ o my God, en moenie my dade van liefderyke goedhartigheid uitwis+ wat ek in verband met die huis+ van my God en die bewaking daarvan verrig het nie. Nehemia 13:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 ook vir die lewering van die hout+ op vasgestelde tye en vir die eerste ryp vrugte. Dink tog aan my,+ o my God, ten goede.+
14 Dink tog hieroor aan my,+ o my God, en moenie my dade van liefderyke goedhartigheid uitwis+ wat ek in verband met die huis+ van my God en die bewaking daarvan verrig het nie.
31 ook vir die lewering van die hout+ op vasgestelde tye en vir die eerste ryp vrugte. Dink tog aan my,+ o my God, ten goede.+