Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 13:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Dink tog hieroor aan my,+ o my God, en moenie my dade van liefderyke goedhartigheid uitwis+ wat ek in verband met die huis+ van my God en die bewaking daarvan verrig het nie.

  • Nehemia 13:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 ook vir die lewering van die hout+ op vasgestelde tye en vir die eerste ryp vrugte.

      Dink tog aan my,+ o my God, ten goede.+

  • Psalm 18:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En laat Jehovah my vergeld volgens my regverdigheid,+

      Volgens die reinheid van my hande voor sy oë.+

  • Psalm 106:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Dink aan my, o Jehovah, met die welwillendheid teenoor u volk.+

      Sorg vir my met u redding,+

  • Jesaja 38:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 en gesê: “Ek smeek u, o Jehovah, onthou+ asseblief hoe ek in waaragtigheid+ en met ’n volkome hart+ voor u gewandel het+ en gedoen het wat goed was in u oë.” En Hiskiʹa het bitterlik begin huil.+

  • Maleagi 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het dié wat Jehovah vrees,+ met mekaar gepraat, elkeen met sy metgesel, en Jehovah het aandag bly skenk en geluister.+ En ’n gedenkboek is voor hom geskryf+ vir dié wat Jehovah vrees en vir dié wat aan sy naam dink.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel