Psalm 25:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Dink aan u barmhartighede,+ o Jehovah, en aan u liefderyke goedhartighede,+Want dit is van onbepaalde tyd af.+ Psalm 51:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Betoon guns aan my, o God, ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid.+Wis my oortredings uit ooreenkomstig die oorvloed van u barmhartighede.+ Psalm 130:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat Israel op Jehovah bly wag.+Want daar is liefderyke goedhartigheid by Jehovah,+En in oorvloedige mate is daar verlossing by hom.+
6 Dink aan u barmhartighede,+ o Jehovah, en aan u liefderyke goedhartighede,+Want dit is van onbepaalde tyd af.+
51 Betoon guns aan my, o God, ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid.+Wis my oortredings uit ooreenkomstig die oorvloed van u barmhartighede.+
7 Laat Israel op Jehovah bly wag.+Want daar is liefderyke goedhartigheid by Jehovah,+En in oorvloedige mate is daar verlossing by hom.+