Nehemia 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die hoëpriester Elʹjasib+ en sy broers, die priesters, het opgestaan en die Skaappoort+ gebou. Hulle het dit geheilig+ en sy deure ingesit; en tot by die Meatoring+ het hulle dit geheilig, tot by die Hanaʹneltoring.+ Nehemia 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En vroeër was daar Elʹjasib,+ die priester wat toesig oor ’n eetsaal+ van die huis van ons God gehad het, ’n familielid van Tobiʹa;+
3 En die hoëpriester Elʹjasib+ en sy broers, die priesters, het opgestaan en die Skaappoort+ gebou. Hulle het dit geheilig+ en sy deure ingesit; en tot by die Meatoring+ het hulle dit geheilig, tot by die Hanaʹneltoring.+
4 En vroeër was daar Elʹjasib,+ die priester wat toesig oor ’n eetsaal+ van die huis van ons God gehad het, ’n familielid van Tobiʹa;+