Nehemia 12:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Jeʹsua het die vader van Joʹjakim+ geword, en Joʹjakim het die vader van Elʹjasib+ geword, en Elʹjasib van Joʹjada.+ Nehemia 13:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En vroeër was daar Elʹjasib,+ die priester wat toesig oor ’n eetsaal+ van die huis van ons God gehad het, ’n familielid van Tobiʹa;+ Nehemia 13:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En een van die seuns van Joʹjada,+ die seun van die hoëpriester Elʹjasib,+ was ’n skoonseun van Sanbalʹlat,+ die Horoniet.+ Daarom het ek hom van my af weggejaag.+
10 Jeʹsua het die vader van Joʹjakim+ geword, en Joʹjakim het die vader van Elʹjasib+ geword, en Elʹjasib van Joʹjada.+
4 En vroeër was daar Elʹjasib,+ die priester wat toesig oor ’n eetsaal+ van die huis van ons God gehad het, ’n familielid van Tobiʹa;+
28 En een van die seuns van Joʹjada,+ die seun van die hoëpriester Elʹjasib,+ was ’n skoonseun van Sanbalʹlat,+ die Horoniet.+ Daarom het ek hom van my af weggejaag.+