10 Toe Sanbalʹlat,+ die Horoniet,+ en Tobiʹa,+ die Ammonitiese+ kneg, dit te hore kom, was dit in hulle oë iets baie slegs+ dat iemand gekom het om iets goeds vir die kinders van Israel te soek.
14 Dink tog, o my God, aan+ Tobiʹa+ en Sanbalʹlat volgens hierdie dade van elkeen, en ook aan die profetes+ Noadʹja en die res van die profete wat my voortdurend probeer bang maak het.