3 Simson het egter tot middernag bly lê en toe om middernag opgestaan en die deure van die stadspoort+ en die twee syposte gegryp en hulle saam met die grendel uitgeruk en hulle op sy skouers gesit en hulle opgedra+ na die top van die berg wat teenoor Hebron+ lê.