Josua 18:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 en Mispe+ en Kefiʹra+ en Moza, 1 Konings 15:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En wat koning Asa betref, hy het die hele Juda opgeroep+—niemand was vrygestel nie—en hulle het die klippe van Rama en die balke daarvan, waarmee Baäsa gebou het, weggedra; en koning Asa het daarmee Geba+ in Benjamin, en Mispa,+ begin bou. Jeremia 40:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En Jeremia het by Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam, in Mispa+ gekom en by hom gaan woon onder die volk wat in die land oorgebly het.
22 En wat koning Asa betref, hy het die hele Juda opgeroep+—niemand was vrygestel nie—en hulle het die klippe van Rama en die balke daarvan, waarmee Baäsa gebou het, weggedra; en koning Asa het daarmee Geba+ in Benjamin, en Mispa,+ begin bou.
6 En Jeremia het by Gedalʹja,+ die seun van Ahiʹkam, in Mispa+ gekom en by hom gaan woon onder die volk wat in die land oorgebly het.