11 En Hiram,+ die koning van Tirus, het boodskappers+ na Dawid toe gestuur, en ook sederbome+ en bewerkers van hout en bewerkers van klip vir mure, en hulle het vir Dawid ’n huis begin bou.+
37 En by die Fonteinpoort+ en reg voor hulle uit het hulle bo die Trap+ van die Stad van Dawid+ opgeklim waar die muur opgaan bo die Huis van Dawid en tot by die Waterpoort+ aan die oostekant.