Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Uiteindelik het ek vir hulle gesê: “Julle sien in watter benarde toestand ons verkeer, hoe Jerusalem woes lê en sy poorte met vuur verbrand is. Kom en laat ons die muur van Jerusalem herbou, sodat ons nie langer ’n smaad sal wees nie.”+

  • Nehemia 6:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Eindelik is die muur+ op die vyf-en-twintigste dag van Elul voltooi, in twee-en-vyftig dae.

  • Daniël 9:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En jy moet weet en die insig hê dat daar vanaf die uitgang van die woord+ om Jerusalem te herstel en te herbou+ tot op Messiʹas+ die Leier+ sewe weke sal wees, ook twee-en-sestig weke.+ Dit sal terugkeer en herbou word, met ’n openbare plein en grag, maar in tye van benoudheid.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel