Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 5:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want Juda+ was sterker as sy broers, en uit hom het die een gekom wat leier sou wees;+ maar die eersgeboortereg was Josef s’n+—

  • Jesaja 55:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Kyk! As ’n getuie+ vir die volksgroepe+ het ek hom gegee,+ as ’n leier+ en ’n aanvoerder+ vir die volksgroepe.

  • Daniël 11:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En wat die arms+ van die vloed betref, hulle sal weens hom oorstroom word, en hulle sal verbreek word;+ so ook+ die Leier+ van die verbond.+

  • Matteus 23:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moet julle ook nie ‘leiers’ laat noem nie,+ want een is julle Leier, die Christus.

  • Johannes 1:49
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 49 Nataʹnael het hom geantwoord: “Rabbi, u is die Seun van God,+ u is Koning+ van Israel.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel