Josua 9:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En nou is julle vervloekte+ mense, en die posisie van slaaf+ en van houtkappers en waterdraers vir die huis van my God sal nooit van julle weggeneem word nie.”+ Esra 2:58 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 58 Al die Neʹtinim+ en die kinders van die knegte van Salomo was driehonderd-twee-en-negentig.+ Nehemia 3:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En die Neʹtinim+ het in Ofel+ gewoon; hulle het herstelwerk gedoen tot regoor die Waterpoort+ aan die oostekant en die toring wat uitsteek. Nehemia 7:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 Die Neʹtinim:+ Die kinders van Siha, die kinders van Hasuʹfa, die kinders van Tabʹbaot,+
23 En nou is julle vervloekte+ mense, en die posisie van slaaf+ en van houtkappers en waterdraers vir die huis van my God sal nooit van julle weggeneem word nie.”+
26 En die Neʹtinim+ het in Ofel+ gewoon; hulle het herstelwerk gedoen tot regoor die Waterpoort+ aan die oostekant en die toring wat uitsteek.