Nehemia 3:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En die Neʹtinim+ het in Ofel+ gewoon; hulle het herstelwerk gedoen tot regoor die Waterpoort+ aan die oostekant en die toring wat uitsteek. Nehemia 8:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het daaruit voorgelees+ voor die openbare plein wat voor die Waterpoort was, van dagbreek+ af tot die middaguur toe, voor die manne en die vroue en die ander wat begrip gehad het; en die ore+ van die hele volk was op die wetboek gerig.+
26 En die Neʹtinim+ het in Ofel+ gewoon; hulle het herstelwerk gedoen tot regoor die Waterpoort+ aan die oostekant en die toring wat uitsteek.
3 En hy het daaruit voorgelees+ voor die openbare plein wat voor die Waterpoort was, van dagbreek+ af tot die middaguur toe, voor die manne en die vroue en die ander wat begrip gehad het; en die ore+ van die hele volk was op die wetboek gerig.+