Ester 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hierop het koningin Ester geantwoord en gesê: “As ek guns in u oë gevind het, o koning, en as die koning dit goedvind, laat my siel+ aan my gegee word op my bede en my volk+ op my versoek. Spreuke 3:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en vind so guns en goeie insig in die oë van God en van die mens.+
3 Hierop het koningin Ester geantwoord en gesê: “As ek guns in u oë gevind het, o koning, en as die koning dit goedvind, laat my siel+ aan my gegee word op my bede en my volk+ op my versoek.