Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hy het die oppasser+ geword van Hadasʹsa, dit is Ester, die dogter van sy vader se broer,+ want sy het geen vader of moeder gehad nie; en die jong vrou was mooi van gestalte en pragtig in voorkoms,+ en by die dood van haar vader en haar moeder het Morʹdegai haar as sy dogter aangeneem.

  • Ester 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En hy het hom ’n afskrif+ gegee van die geskrewe wet wat in Susan+ uitgevaardig is om hulle te laat verdelg, sodat hy dit vir Ester kon wys en haar kon vertel en haar kon beveel+ om na die koning toe te gaan en hom om guns te smeek+ en regstreeks voor hom aangaande haar volk versoek te doen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel