29Koning Dawid het toe vir die hele gemeente gesê:+ “My seun Salomo, die een wat God gekies het,+ is jonk+ en teer, maar die werk is groot; want die kasteel is nie vir ’n mens nie,+ maar vir Jehovah God.
3 Wie daar ook al onder julle is van sy hele volk, mag sy God met hom wees.+ En laat hom optrek na Jerusalem, wat in Juda is, en die huis van Jehovah, die God van Israel—hy is die ware God+—herbou wat in Jerusalem was.+