Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 35:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En die gevolg was dat sy hom, terwyl haar siel+ uitgegaan het (want sy het gesterf),+ Ben-Oni genoem het; maar sy vader het hom Benjamin+ genoem.

  • Josua 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe het die lot+ opgekom van die stam van die kinders van Benjamin+ volgens hulle families, en die gebied wat deur die lot aan hulle toegewys is, het tussen die kinders van Juda+ en die kinders van Josef+ gestrek.

  • Ester 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daar was ’n sekere man, ’n Jood, in die kasteel Susan,+ en sy naam was Morʹdegai,+ die seun van Jaïr, die seun van Siʹmeï, die seun van Kis, ’n Benjaminiet,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel