Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 3:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En al die koning se knegte wat in die koning se poort+ was, het laag gebuig en hulle voor Haman neergewerp, want so het die koning aangaande hom beveel. Maar wat Morʹdegai betref, hy het nie laag gebuig of hom neergewerp nie.+

  • Ester 5:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Daarop het sy vrou Seres en al sy vriende vir hom gesê: “Laat hulle ’n paal+ maak, vyftig el hoog. Sê dan môreoggend+ vir die koning dat hulle Morʹdegai daaraan moet hang.+ Gaan dan vreugdevol saam met die koning na die feesmaal in.” Haman het die saak toe goedgevind,+ en hy het die paal laat maak.+

  • Ester 10:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want die Jood Morʹdegai was tweede in rang+ onder koning Ahasʹveros en was groot onder die Jode en goedgekeur deur die menigte van sy broers, en hy het hom vir die welsyn van sy volk beywer en woorde van vrede+ vir hulle hele nageslag gespreek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel