Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En wat nodig is, jong bulle+ sowel as ramme+ en lammers+ vir die brandoffers aan die God van die hemel, koring,+ sout,+ wyn+ en olie,+ net soos die priesters sê wat in Jerusalem is, moet voortdurend dag na dag sonder versuim aan hulle gegee word;

  • Esra 7:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En aan julle word bekend gemaak dat al die priesters+ en die Leviete,+ die musikante,+ die deurwagters,+ die Neʹtinim+ en die werkers van hierdie huis van God geen belasting, skatting+ of tol+ opgelê mag word nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel