Josua 10:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Gevolglik het Adoʹni-Seʹdek, die koning van Jerusalem,+ na Hoham, die koning van Hebron,+ en na Piram, die koning van Jarmut,+ en na Jaʹfia, die koning van Lagis,+ en na Debir, die koning van Eglon,+ gestuur en gesê: Josua 15:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Lagis+ en Boskat+ en Eglon,+ Jesaja 37:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daarna het Rabʹsake+ teruggekeer en die koning van Assiʹrië gevind waar hy teen Libna+ veg, want hy het gehoor dat hy van Lagis+ af weggetrek het.
3 Gevolglik het Adoʹni-Seʹdek, die koning van Jerusalem,+ na Hoham, die koning van Hebron,+ en na Piram, die koning van Jarmut,+ en na Jaʹfia, die koning van Lagis,+ en na Debir, die koning van Eglon,+ gestuur en gesê:
8 Daarna het Rabʹsake+ teruggekeer en die koning van Assiʹrië gevind waar hy teen Libna+ veg, want hy het gehoor dat hy van Lagis+ af weggetrek het.