12 En baie van die priesters+ en die Leviete en die hoofde van die vaderhuise,+ die ou manne wat die vorige huis gesien het,+ het met ’n harde stem gehuil+ toe die fondament+ van hierdie huis voor hulle oë gelê is, terwyl baie ander die stem in vreugdevolle gejuig+ verhef het.