Nehemia 12:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Toe het ek die vorste+ van Juda op die muur laat klim. Verder het ek twee groot dankkore+ en optogte opgestel, en die een het na regs op die muur na die Aspoort+ geloop.
31 Toe het ek die vorste+ van Juda op die muur laat klim. Verder het ek twee groot dankkore+ en optogte opgestel, en die een het na regs op die muur na die Aspoort+ geloop.