-
1 Kronieke 28:1Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
28 En Dawid het al die vorste+ van Israel, die vorste+ van die stamme en die vorste+ van die afdelings van dié wat die koning dien, en die hoofde oor duisend+ en die hoofde oor honderd+ en die hoofde oor al die besittings+ en vee+ van die koning en van sy seuns,+ saam met die hofbeamptes+ en die sterk manne,+ ja, elke dapper, sterk man, in Jerusalem bymekaar laat kom.
-
-
Nehemia 9:32Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
32 “En nou, o ons God, die groot,+ magtige+ en vreesinboesemende+ God, wat die verbond+ en liefderyke goedhartigheid+ hou, laat al die teëspoed wat ons,+ ons konings,+ ons vorste+ en ons priesters+ en ons profete+ en ons voorvaders+ en u hele volk van die dae van die konings van Assiʹrië af tot vandag toe getref het,+ nie gering voor u lyk nie.+
-